Tel Aviv 280px Kaart Wapen 80px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Distrik Tel Aviv Koördinate  Gestig op 11 April 1909 Oppervlakte:    - Totaal 52 vk km  Hoogte bo seevlak 5 m Bevolking:    - Totaal (2014) 426 138  - Bevolkingsdigtheid 8 195/vk km  - Metropolitaanse gebied 3 713 200 Tydsone UTC +2 (IST)  - Somertyd UTC +3 (IDT) Burgemeester Ron Huldai (Arbeidsparty) Amptelike webwerf tel-aviv.gov.il duimnael|regs|300px|thumbtime=00:03 Tel Aviv-Jaffo (Hebreeus: תל אביב‎‎ [tel a'viv], Arabies: تل أبيب‎‎) is die tweede grootste stad in Israel na Jerusalem en die land se ekonomiese sentrum. Die metropolitaanse gebied van Tel Aviv (Gush Dan), wat stedelike nedersettings soos Rishon LeZion, Petah Tikva, Ashdod, Netanya, Holon, Bnei Brak, Ramat Gan, Rehovot, Bat Yam, Kfar Saba, Herzliya, Modi'in-Maccabim-Re'ut, Ramla, Lod, Ra'anana, Givatayim en Gedera insluit, is die grootste in die land met 'n bevolking van byna 3,9 miljoen (2017).

Danksy die ligging aan die Middellandse See het Tel Aviv tot 'n belangrike seehawe ontwikkel.

Boorlinge Isaac Herzog (1960), advokaat en politikus (president 2021-) Yair Lapid (1963), politikus, joernalis, akteur, televisie-aanbieder en skrywer Moshe Lion (1961), burgemeester van Jerusalem Yaakov Neeman (1939-2017), politikus, advokaat en regsgeleerde Benjamin Netanyahu (1949), politikus (eerste minister 2009-2021) Abu Nidal (1937-2002), Palestynse terroris Ayelet Shaked (1976), politikus Pinchas Zukerman (1948), musikus

Sien ook Lys van burgemeesters van Tel Aviv

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Hawens in Israel Kategorie:Nedersettings in Israel Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See