Roosia is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Roosia grahambeckii (van Jaarsv.) van Jaarsv. Roosia lucilleae (van Jaarsv.) van Jaarsv.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika