Monilaria obconica is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap vanaf Springbok tot by Nigramoep voor. Daar is drie subpopulasies bekend en die spesie word bedreig deur moontlike mynbou aktiwiteite en oorbeweiding.
Bronne Sanbi Plants of the World
obconica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika