Nelia is 'n sukkulente genus wat deel is van die Aizoaceae familie. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap voor.

Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Nelia pillansii (N.E.Br.) Schwantes Nelia schlechteri Schwantes

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika