Stronsiumnitraat is 'n sout van stronsium en salpetersuur. Die formule is .

Kristalstruktuur Stronsiumnitraat kristalliseer in die kubiese struktuur van lood(II)nitraat, G2 in die strukturbericht-klassifikasie. Eienskappe duimnael|links|Oplosbaarheid in water teen die temperatuur Die stof vorm 'n tetrahidraat. Gebruike Dit word gebruik om aan vuurwerk 'n rooi kleur te gee.

Strontiumnitraat word gebruik in die vervaardiging van glassubstrate vir LCD-skerms en as spesiale kristalle van hoë kwaliteit wat in optika aangewend word. Dit word ook gebruik in die vervaardiging van strontiumchromaat, wat as 'n korrosie-inhibeerder in verfbedekkings gebruik word.

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van stronsium