Tetragonia portulacoides is 'n klein plant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant kom voor vanaf die Bokkeveldberge-eskarp, suidwaarts tot by die Kaapse Vlakte en van hier ooswaarts, kuslangs, tot by Humansdorp.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

portulacoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika