Glottiphyllum fergusoniae is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km² en daar is vier subpopulasies bekend vanaf Bellairdam tot by Barrydale. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
fergusoniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika