Die tongblaarvygie (Glottiphyllum regium) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Calitzdorp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km². Daar is vyf subpopulasies bekend en die kwaliteit van die subpopulasies neem af weens volstruis boerdery. Die volstruise vertrap die plante. Die plant staan ook bekend as skilpadkos.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica
regium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika