Chasmatophyllum stanleyi is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit is deel van die Nama-Karoo-ekostreek en kan in die Karoo vanaf Laingsburg tot by Beaufort Wes en by Aberdeen en Willowmore gevind word.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
stanleyi Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika