Die vingerkanna (Malephora crocea) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf die Namakwaland tot by Saldanhabaai, voor. In Engels staan die plant as die copper vygie bekend.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
crocea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika