Faucaria gratiae is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en daar is twee subpopulasies bekend op plase naby Riebeek-Oos. Die plant is deel van die Albanie-ruigte-ekostreek en word as seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
gratiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika