Cylindrophyllum calamiforme is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Die voorkomsgebied van die plant is redelik onbekend (tans geskat op 4452 km²) en dit kan moontlik deur die onttrekking van skaliegas bedreig word.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

calamiforme Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika