Rubidiumoksied is 'n verbinding van rubidium en suurstof met formule .

Dit reageer met water en vorm die hidroksied

Kristalstruktuur Rubidiumoksied kristalliseer in die kubiese (anti)fluorietstruktuur (C1 in die strukturbericht-klassifikasie.)

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van rubidium