Empire of the Sun is 'n rolprent deur Steven Spielberg wat op 25 Desember 1987 vrygestel is. Die rolprent is gebaseer op J. G. Ballard se semi-outobiografiese 1984 roman met dieselfde naam.
Samevatting Die film vertel die verhaal van Jamie "Jim" Graham (Christian Bale), 'n jong seun wat van die lewe by sy welgestelde Britse familie in Sjanghai gaan tot die lewe van 'n krygsgevangene in 'n interneringskamp wat deur die Japannese tydens die Tweede Wêreldoorlog bedryf is.
Rolverdeling
Christian Bale as Jim John Malkovich as Basie Miranda Richardson as Mrs. Victor Nigel Havers as Dr. Rawlins Joe Pantoliano as Frank Demarest Leslie Phillips as Maxton Masatô Ibu as Sgt. Nagata Emily Richard as Jim's Mother Rupert Frazer as Jim's Father Peter Gale as Mr. Victor Takatarô Kataoka as Kamikaze Boy Pilot Ben Stiller as Dainty David Neidorf as Tiptree Ralph Seymour as Cohen Robert Stephens as Mr. Lockwood Naishe Zhai as Yang Guts Ishimatsu as Sgt. Uchida Emma Piper as Amy Matthews
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente