E.T. the Extra-Terrestrial is 'n rolprent deur Steven Spielberg wat op 11 Junie 1982 vrygestel is.

Samevatting Elliott, 'n seun wat bevriend raak met 'n ruimtewese, genaamd E.T., wat per ongeluk op aarde agtergelaat is. Saam met sy vriende en familie moet Elliott 'n manier vind om E.T. om terug te keer na sy huis.

Rolverdeling

Henry Thomas as Elliott Drew Barrymore as Gertie Peter Coyote as Keys Dee Wallace as Mary Robert MacNaughton as Michael K.C. Martel as Greg Sean Frye as Steve C. Thomas Howell as Tyler Erika Eleniak as Mooi meisie David M. O'Dell as Skoolseun Richard Swingler as Wetenskap onderwyser Frank Toth as Polisieman Robert Barton as Ultra Klank Man Michael Darrell as David Berkson as lid van die Mediese Eenheid David Carlberg as lid van die Mediese Eenheid Milt Kogan as lid van die Mediese Eenheid Alexander Lampone as lid van die Mediese Eenheid

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente