Natriumoksied is 'n verbinding van natrium en suurstof met die chemiese formule . Dit word nie in die natuur aangetref nie omdat dit baie reaktief is. Dit is baie higroskopies, reageer met vog en vorm natriumhidroksied.
Die produk wat verhandel word bevat dikwels natriumperoksied .
Kristalstruktuur Natriumoksied kristalliseer in die (anti)fluoriet- struktuur wat die C1-struktuur in die strukturbericht-klassifikasie verteenwoordig.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van natrium