Jean-Paul Agon (gebore 6 Julie, 1956 in Boulogne-Billancourt) is 'n Franse ondernemer.

Hy is die president en voormalige uitvoerende hoof van die internasionale skoonheidsmiddelsmaatskappy L’Oréal.Un pur produit L'Oréal Weens die maatskappy se ouderdomsperk van 65, is hy op 1 Mei 2021 as HUB vervang deur Nicolas Hieronimus, terwyl hy voorsitter van die direksie gebly het.Nicolas Hieronimus succédera à Jean-Paul Agon à la tête de L’Oréal Hy het in 1978 aan HEC Paris gegradueer. Op 7 April 2022 is hy aangestel as president van die skool se raad van direkteure, in die plek van Jean-Paul Vermès.HEC: Jean-Paul Agon (L’Oréal) nommé président

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense