duimnael|Denarius uit 126 v.C.; op die regterkant is die flamen Quirinalis met QVIRIN op sy skild.
In Romeinse mitologie en godsdiens is Quirinus (Latyns: kᶣɪˈriːnʊs) 'n vroeë god van die Romeinse staat. In Augustaanse Rome was Quirinus ook 'n bynaam van Janus, as Janus Quirinus.In die gebed van die fetiales, soos aangehaal deur Livius (I.32.10); Macrobius (Sat. I.9.15);
Verwysings
Bronnelys