Jill Börresen (* 16 Desember 1973) is 'n Suid-Afrikaanse boogskutter. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 1996 en Olimpiese Somerspele van 2000 deelgeneem.Jill Börresen

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Suid-Afrikaanse boogskutters Kategorie:Suid-Afrikaanse sportvroue