QuitoSan Francisco de Quito 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Provinsie 23px Pichincha Koördinate Gestig op 6 Desember 1534 Oppervlakte: - Totaal 352 vk km Hoogte bo seevlak 2 850 m Bevolking: - Totaal (2019) 1 978 376 - Metropolitaanse gebied (2019) 2 700 000 - Bevolkingsdigtheid 4 602 /vk km Tydsone UTC -5 Burgemeester Pabel Muñoz Amptelike webwerf quito.gob.ec
duimnael|links|San Francisco-plein, afgeneem vanaf die Palacio Gangotena se dak Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese middestad van Quito is in 1978 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
duimnael|senter|600px|San Francisco-plein in Quito se historiese sentrum duimnael|senter|600px|TelefériQo
Guápulo de Quito
Sien ook Lys van Wêrelderfenisgebiede
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Geografie van Ecuador Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Suid-Amerika