Antimima bracteata is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap tussen Port Nolloth en Hondeklipbaai voor. Daar is min omtrent die plant bekend, daar is onsekerheid of die spesie seldsaam is of misgekyk word. Dit kan moontlik bedreig word deur toekomstige mynbou aktiwiteite.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

bracteata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika