Antimima compressa is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld naby Kuboes voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 50 km² en is min bekend omtrent die spesie. Dit is deel van die Sukkulente Karoo-bioom.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
compressa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika