Die geelklokkies (Sandersonia aurantiaca) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor. Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika