Guthriea capensis is 'n meerjarige rankplant wat deel is van die Achariaceae familie. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika