Oxalis comptonii is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Gifberg en die Matsikammaberge voor. Daar is vyf tot tien subpopulasies wat bedreig word deur die aanplanting van rooibos.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

comptonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika