Oxalis albiuscula is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom suid van Kamieskroon voor. Die spesie is in 1930's laas gewaar en daar is min bekend omtrent die plant se huidige status.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
albiuscula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika