Oxalis attaquana is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant kom in die Attakwas en Outeniekwaberge voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km². Die plant is deel van die fynbos en word as seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
attaquana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika