Barleria natalensis is 'n bossie wat deel is van die Acanthaceae familie. Die spesie was endemies aan KwaZulu-Natal, het naby Verulam voorgekom en word as uitgestorwe beskou. Die spesie se habitat is omskep in suikerriet plantasies.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
natalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika