Die gariepkriedoring (Lycium gariepense) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems aan suidelike Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor en is deel van die Sukkulente Karoo.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

gariepense Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika