Kalsiumsulfied in 'n sout van kalsium met waterstofsulfied met die chemiese formule .

Dit kom in die natuur voor as die mineraal oldhamiet.

Kristalstruktuur Kasliumsulfied kristalliseer in die kubiese halietstruktuur. (B1 in die strukturbericht-klassifikasie) Chemiese eienskappe Kalsiumsulfied is min oplosbaar in water en onoplosbaar in alkohol. Die stof is higroskopies en hidroliseer tot . Dit reageer met sure om hierdie onwelriekende gas vry te stel.

Vervaardiging Onder 'n inerte atmosfeer kan kalsiumsulfied uit die elemente berei word:

'n Reduksie van kalsiumsulfaat met koolstof kan dit ook lewer:

Gebruike Kalsiumsulfied word in fosfors, ligverf en vernis gebruik. Kalsiumsulfied word ook gebruik as 'n bymiddel vir smeermiddels en as 'n flotasiemiddel in ertsontginning. Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van kalsium