Die Citizens Coalition for Change (CCC) is 'n politieke party in Zimbabwe. Dit is in Januarie 2022 deur die voormalige leier van die Movement for Democratic Change Nelson Chamisa gestig. Sedert die 2023-verkiesings is die CCC die amptelike opposisie teenoor die regerende ZANU–PF. Verwysings
Kategorie:Politieke partye in Zimbabwe