Lachnaea striata is 'n meerjarige, blomdraende bossie of 'n struik wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Sederberge, Groot-Winterhoekberge en Witzenberge op hoggtes van 800-1160 m voor.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

striata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika