Lachnaea grandiflora is 'n meerjarige, blomdraende bossie of 'n struik wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van Swartboskraal in die Clanwilliam dsitrik tot by die Kaapse Skiereiland en Bredasdorp voor.
Die spesie het reeds 45% van sy habitat verloor die afgelope 100 jaar verloor aan gewasverbouing, ontwikkeling en indringerplante.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
grandiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika