Die veterbos (Lachnaea naviculifolia) is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom vanaf die Kouebokkeveld tot in die middel van die Sederberg voor en het 'n voorkomsgebied van 946 km².
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
naviculifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika