Vir Noordelike Provinsie, sien Noordelike Provinsie (dubbelsinnig). thumb|WGSRPD areas of South Africa; TVL = Northern Provinces Die Noordelike Provinsies van Suid-Afrika is 'n biogeografiese gebied wat gebruik word in die World Geographical Scheme for Recording Plant Distributions (WGSRPD). Dit is deel van die WGSRPD streek 27 Suider-Afrika. Die gebied het die kode "TVL". Dit sluit in die Suid-Afrikaanse provinsies van Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes, wat saam 'n gebied effens groter as die voormalige Transvaalprovinsie uitmaak.

+ WGSRPD kodes 27 Suider-Afrika TVL Noordelike Provinsies TVL-GA Gauteng TVL-MP Mpumalanga TVL-NP Noordelike Provinsie (Limpopo) TVL-NW Noordwes

Verwysings

Kategorie:Biogeografie