Die kliptjienk (Ornithogalum rupestre) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Richtersveld tot by Vredenburg en Darling, die Koue Bokkeveld en Laingsburg voor. Die spesie is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
rupestre Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika