Gibbsiet is 'n mineraal met algemene formule wat veral in lateriete soos bauxiet aangetref word.
Kristalstruktuur Gibbsiet kristalliseer in 'n gelaagde monokliniese struktuur. Die aluminiumione word deur suurstofatome gekoördineer wat effens verwronge oktaëders vorm. Die suurstofatome vorm lae met heksagonale digpakking. Elke dubbellaag is met betrekking tot sy bure so geleë dat OH ione van aangrensende lae direk oorkant van mekaar lê. Dit resulteer in 'n laagvolgorde ...-AB-BA-AB-... Die lae word deur waterstofbinding bymekaar gehou.
Verwysings