Krioliet is 'n mineraal met die algemene formule .
Kristalstruktuur Krioliet kristalliseer teen kamertemperatuur in 'n monokliniese struktuur wat die argetipe van die J2-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die struktuur is pseudokubies en bestaan uit -oktaëders. Daartussen is natriumione in twee koördinasies: een (Na(1)) wat 'n taamlik reëlmatige oktaëder vorm en die ander (Na(2)) in 'n agtvoudige omringing wat 'n sterk verwronge kubiese antiprisma genoem kan word.
Teen 890K skakel die struktuur om na 'n ortorombiese struktuur met ruimtegroep Immm (#71)
Gebruike Gesmelte krioliet word in die die Hall-Heroult-proses as oplosmidel gebruik om aluminium te vervaardig. Verwysings