Sinkasetaat is die sout van sink en etanoësuur. Dit het die formule . Die stof is higroskopies. Kristalstruktuur Watervrye sinkasetaat kristalliseer 'n in gelaagde monokliniese struktuur. Dit bestaan uit polimeriese lae met Zn-atome in 'n tetraëdriese omringing. Die asetaatione vorm syn-anti-brûe. Daar is ook 'n ortorombiese vorm wat 'n driedimensionale polimeernetwerk besit.

Sinkasetaat vorm ook 'n dihidraat. Die watervrye vorm kan uit 'n oplossing in etanol gerekristalliseer word.

Verwysings