Die rooi-dirkie (Ornithogalum maculatum) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom voor van sentraal Namakwaland tot by Malmesbury en ooswaarts tot by Prins Albert. Die spesie is deel van die fynbos, Nama-Karoo en Sukkulente Karoo.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

maculatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika