Airtight Games was 'n onafhanklike videospeletjie-ontwikkelaar wat in 2004 gestig is deur voormalige werknemers van FASA-ateljee, Will Vinton-ateljees, Microsoft en ander ateljees.

Sluiting van die maatskappy Op 2 Julie 2014 is die ateljee, volgens speletjiemediaberigte, gesluit - net 'n paar weke na die vrystelling van die laaste speletjie, Murdered: Soul Suspect.

Speletjies ontwikkel Jaar Titel Uitgewer Platform(s) Ouya iOS PS3 Win X360 PS4 XBO 2010 Dark Void Capcom Nee Nee Ja Ja Ja Nee Nee 2012 Quantum Conundrum Square Enix Nee Nee Ja Ja Ja Nee Nee 2012 Pixld Self Nee Ja Nee Nee Nee Nee Nee 2013 DerpBike Self Nee Ja Nee Nee Nee Nee Nee 2014 Soul Fjord Self Ja Nee Nee Nee Nee Nee Nee 2014 Murdered: Soul Suspect Square Enix Nee Nee Ja Ja Ja Ja Ja

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf van die maatskappy

Kategorie:Videospeletjieontwikkelings maatskappye