Viola decumbens is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Violaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos.
Subspesies Die spesie het twee subspesies: Viola decumbens var. decumbens Viola decumbens var. scrotiformis (DC. ex Ging.) Jessop
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
decumbens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika