Die seeroogblom (Scadoxus membranaceus) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Amaryllidaceae familie. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

membranaceus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika