Pachycarpus stenoglossus is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika in die Oos-Kaap. Die spesie kom naby Grahamstown in die Winterberg en Coombesvallei voor.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

stenoglossus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika