Boophone is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Amaryllidaceae. Die genus is inheems aan Afrika.

Spesies Daar is twee spesies in die genus:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1372-1

Boophone disticha (L.f.) Herb. Boophone haemanthoides F.M.Leight.

Verwysings