Pachycarpus acidostelma is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal in die Ixopodistrik voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1 km² en daar is slegs een populasie. Die spesie het reeds 70% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en die aanplant van plantatsies.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

acidostelma Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika