Dierama pumilum is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Iridaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 7500 km² en kom van Nkandla tot by Noodsberg voor. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies, suikerlande, gewasverbouing en word verder bedreig deur oorbeweiding.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pumilum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika