Dierama sertum is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Iridaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 1900 km² en kom van Tugelariviermond tot by St Lucia voor. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling en die aanlê van plantasies en suikerrietlanderye.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

sertum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika