Europium(III)oksied is 'n verbinding van europium in sy +3 oksidasietoestand en suurstof met chemiese formule . Dit is een van die oksiede van europium naas en .
Die verbinding is effens higroskopies. Dit word gebruik as fosfor in lampe en in televisietoestelle. Dit word ook bygevoeg in glas.
Kristalstruktuur By kamertemeratuur kristalliseer europium(III)oksied in 'n kubiese struktuur. Dit word die C- genoem en dit is isostruktureel met C-, oftwel die bixbyïetstruktuur, wat die D5-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.
Teen hoër temperature gaan dit oor in: 'n monokliniese fase (C2/m, nommer 12 a= 1412; b= 360; c= 882pm en β = 100.02°.) (bo 1000K) 'n trigonale fase (Pm1, nommer 164, a=371,9; c=577,0pm), 'n heksagonale fase en opnuut 'n kubiese fase
Verwysings
Kategorie:Kristalstruktuur met ruimtegroep 12 Kategorie:Kristalstruktuur met ruimtegroep 164 Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van europium