Die Mpenjati is 'n rivier in Suid-Afrika. Dit is geleë in die provinsie KwaZulu-Natal, in die oostelike deel van die land, 600 km suid van Pretoria, die hoofstad van die land.

Die Mpenjati mond uit in die Indiese Oseaan by die Mpenjati-natuurreservaat. Die strand by die Mpenjati-natuurreservaat word al jare lank deur naturiste gebruik.

Op die noordoewer van die Mpenjatirivier se monding is die kusdorpie Trafalgar uitgelê.

Verwysings

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal